Dirk Van Der Westhuizen

Dirk Van Der Westhuizen şarkı sözleri

Sanatçı   ·  ayda 77 722 dinleyici

Sanatçının Albümleri

Benzer Sanatçılar


Biyografi

Dirk van der Westhuizen is geen onbekende naam in die musiekbedryf nie, wat hy al volstaan vir meer as 12 jaar. Dirk is bekend vir sy passievolle harde werk, elektriese verhoogpersoonlikheid en sterk vokale. Dirk het baie liefde vir sy aanhangers wat sy vertonings vol pak regoor die land en om sy pen uit te haal vir nuwe musiek. Sy splinternuwe enkelsnit 'Hallo' is nou beskikbaar