Deon Groot

Deon Groot şarkı sözleri

Sanatçı   ·  ayda 58 631 dinleyici

Sanatçının Albümleri

Benzer Sanatçılar


Biyografi

Deon Groot is die splinternuwe klanke in afrikaans wat die mark nie net aan die praat het met sy kuier liedjies nie maar ook in stories en diepte. Dié sanger vanuit Namakwaland bied n verskeidenheid van klanke wat elkeen deel maak van sy storieverteller genre en word hy beskou as n kortverhaal storieverteller. 
 Uniek is sy “bluegrass, Modern Country, pop-rock klanke wat die oor betower met sy sterk stem. 
 Tans kan sy klanke gevind word in AFRIKAANS 2023 en so ook THIS IS DEON GROOT. Deon bereik goud status VIR "bietjie liedjie" en "wyn", waar "WYN" platinum status bereik het.