Kishore Kumar Hits

Dirk Van Der Westhuizen - Spoel My Af şarkı sözleri

Sanatçı: Dirk Van Der Westhuizen

albüm: #OnsWilEnOnsKan


Jy doen dit weer
Jys soet soos stroop wat oor my loop
Hoe kan ek keer dit smelt oot my jy kan my kry
Wys my weer smeer heuning om my lippe
En laat my glo jys goed genoeg vir my
Het jy geweet jou woorde maak my joune en
Ek wil vra gooi meet van jou oor als van my
Spoel my af joy mond die lyne van jou lyf ek voel
Jou teen my styf vanaand is da n vuur wat brand in ons
Ek sal vir jou kom gee wat jy wil he
Spoel my af
Want die vure brand
Kyk reg deur my
Verwyder elke vraag in my sê dan weer jy soek na my jy roep na my
Ek voel dit al jou lipgloss teen my nek en jy
Gee my weer te veel van jou is te min vir nou
Het jy geweet jou woorde,
Maak my joune en ek wil vra gooi meer van jou oor als van my
Spoel my af
Jou mond die lyne van jou lyf ek voel jou teen my styf vanaand
Is da n vuur wat brand, in ons
Ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê
Spoel my af
Want die vure brand
Spoel my af
Vure
Vure
Nes n chilli wat brand
Kom druk my hier in die sand
Uhhmm kom sit jou lyf op my
Jy gly net hier verny wou nog jou
Nommer kry uhhemmm het jy vergeet van my
Spoel my af,
Jou mond die lyne van jou lyf ek voel jou teen my styf vanaand
Is da n vuur wat brand in ons, ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê
Spoel my af
Want die vure brand
Spoel my af
Spoel my af

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar