Le nou langs jou met al twee hande bo op die kombers. Wil jou vashou maar ek kan nie want eks bang jy gaan weg En ek wonder wat jy nou dink wil jy ook aan my raak en My vas hou voel jy dit ook nou wat die adrelien nou maak Koor En jy draai na my toe toe ek vra kan ek jou soen Kan jy voel wat die temptasie aan ons doen Eks net n man ek trek jou nader en doen wat ek doen Ahoh Ek hou jou vas vanaand Hier le ons nou met ons hande inmekaar gevou soos jou hart Klop nou Teen myne hoop ek jy gaan nooit weg in hierdie oomblik so ongelooflik Sien ek iets in jou wat my sag maak Diep in my siel raak kan dit vir altyd hou