Kishore Kumar Hits

Dirk Van Der Westhuizen - Dirty 30's şarkı sözleri

Sanatçı: Dirk Van Der Westhuizen

albüm: Dirty 30's


Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty 30's
Ek is stout ek het nou eers begin
Lewe was swaar maar ek kan nou weer sing
Moes myself seker leer ken
Om my woorde neer te pen
En te weet wat ek wil hê
Onthou my toe maar weet wie ek nou is
Baie geleer en nie te veel gemis
Moes myself seker eers vind
Ook nie meer vandag se kind
Om te wees wie ek nou is
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty 30's
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
Want dis my dirty 30's
Lewe begin nou eers die beste tyd
Die mooiste dinge wag vir ons vooruit
Moes myself seker verstaan om te weet
Waarheen ek gaan en dis genoeg vir my
Almal weet presies wat die hart wil sien
Geluk is iets wat almal tog verdien
Maar net die Here kan bepaal
Waar jy vrede kan gaan haal
Om te wees wie jy wil wees
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty 30's
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
Want dis my dirty 30's
My lewe het altyd stil gestaan
Was te bang vir wat verkeerd kon gaan
Nou's ek reg vir die beste tyd
Wat hulle noem dirty 30's
Jy is so delicious, lyk vir my suspicious
Maak my sommer vicious
Rock
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty 30's
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
Want dis my dirty 30's
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty 30's
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
Want dis my dirty 30's

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar