Jy's daai soet een Dit kom so voor Ek kan myself verloor As ek vir jou kyk Jys daai goeie een Dis tipies jy Jy kyk verby Maar jou lyf soek meer So Onskuldig jy Op jou plek doen alles reg Tot daai deur toe gaan Oooh Maar ek kyk regdeur Die soet in jou Is i bietjie flou As dit kom by my Gooi jou suiker op my Lek my lippe af Hou my stywer vas Stop die vuur binne my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Wil nie he dit moet wag Of verdwyn Gooi jou suiker op my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Of verdwyn Jy smile vir my Dit lyk vir my of jy ñ wens verruil As jy vir my kyk Lag Kom ek gooi my nat Met woorde wat ek graag wil hoor En fluister sag My suiker is joune Oooh Ek wonder hey Dink jy ook aan my As jou oe toe gaan en die suiker smelt Jou hart vertel Wat jou lyf wil he Jy nie kan se So ek vrae jou weer Gooi jou suiker op my Lek my lippe af Hou my stywer vas Stop die vuur binne my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Wil nie he dit moet wag Of verdwyn Gooi jou suiker op my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Of verdwyn Ek is verslaaf aan jou Die energie rondom jou Komaan en gee dit vir my Met die ligte af En die ligte aan Soos krag Wat deur my gaan Oooh Jys sexy verby Gooi jou suiker op my Lek my lippe af Hou my stywer vas Stop die vuur binne my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Wil nie he dit moet wag Of verdwyn Gooi jou suiker op my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Of verdwyn Gooi jou suiker op my Lek my lippe af Hou my stywer vas Stop die vuur binne my Voor dit smelt oor my Wil nie he dit moet stop Of verdwyn Gooi jou suiker op my