Kishore Kumar Hits

Dirk Van Der Westhuizen - Die Tennis Tune (feat. Die Flooze) şarkı sözleri

Sanatçı: Dirk Van Der Westhuizen

albüm: Sexy Vi My


Jo dis Dirk in die huis
Pappie die flooze cruise saam
Check dit uit dis die tennis tune
Ek het gejol saam my tjomma by die witbank dam toe sien ek hierdie
Stukkie met 'n speedo aan gewaxde bene met 'n
Mallet en n kuif rowwer as die ritme by 'n randburg rave
Hoezit
Kan jy dans likkewaan
Hy tune die Boksburg Body Beat
Ken elke tt-tennis trick
Hy's 'n vleis paleis 'n fitness freak
Noem hom die dansvloer Djokovic
Wow jy's 'n keeper jy's 'n catch
'N regte player, gameset match
Popalop laat ek jou wys my Roger Federer phase
Five love
Slaan 'n eis
Drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Back and base
Ek het weer gaan jol saam my tjomma by dieselfde dam toe sien ek hy't
Nou n snow denim broekie aan
'N cowboy hoed en 'n choker chain
Reg vir nog 'n rondte in sy Wimbledon game
(Gooi daai spiere teen die mure!)
Hy tune die Boksburg Body Beat
Ken elke tt-tennis trick
Sy bene so krom soos n koning kriek
Noem hom die dansvloer Djokovic
Wow jy's 'n keeper jy's 'n catch
'N regte player, gameset match
Popalop laat ek jou wys my Roger Federer phase
Five love
Slaan 'n eis
Drop die bal
Slaan 'n eis
Forward
Back and base

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar