Riaan Benadé

Riaan Benadé şarkı sözleri

Sanatçı   ·  ayda 229 619 dinleyici

Sanatçının Albümleri

Benzer Sanatçılar


Biyografi

Riaan Benade is 'n sanger en liedjie skrywer, Gebore 1992 uit n musiekale familie in Pretoria. Musiek was wel nooit n vereiste in sy gesin nie. Riaan het self op die ouderdom van 13 na sy Pa toe gegaan en gevra om paar akkoorde op die kitaar te leer. Aan die begin van 2017 het Riaan besluit om voltyds musiek te maak en hopelik 'n inkomste te genereer om 'n lewe te maak. Dit was met ontelbare optredes by restorante, pubs, troues en korporatiewe funksies dat sy stem en musikalevernuf ontwikkel het om hom die musiekant te maak wat hy vandag is. November 2018 is Riaan geteken as een van die liedjieskrywers vir Coleske Artists. In 2019 het Riaan die liedjie "Land En Strand" geskryf en met die hulp van Bok Van Blerk die woorde verander om Bok se visvangprogram se titellied te word op Via. Kort na die deurbraak van "Land en Strand" as n liedjie op n A-lys kunstenaar se album het Riaan 'n magdom liedere vir Paulo en Arnold gebring wat hulle gevoel het goeie liedjies was maar geen van hulle kunstenaars sou hulle kon sing soos Riaan dit doen nie en dit was hier waar Coleske vir Riaan geteken het as 'n kunstenaar.