Soet suiwer leuens Maak dat ons leen Die beste bymekaar Vir die donkerste doel Wie sal ons seën Met die fenomeen Om net die waarheid te praat En te sê hoe ons voel Want ons is altwee daar Staar net na mekaar En ons harte is so seer vasgehou Jy is genoeg vir my En ek was genoeg vir jou So ons kan bou aan wat ons is Of breek waaraan ons bou Sout op die sweer Wil ons nie leer nie Jou hande afgekap En my mond is geseel Ek voel 'n veer En jy dra 'n leer Handsak vol van kwaad En die spanning is te veel Want ons is altwee daar Staar net na mekaar En ons harte is so seer vasgehou Jy is genoeg vir my En ek was genoeg vir jou So ons kan bou aan wat ons is Of breek waaraan ons bou Ja ons het ons foute En ja dit lyk so hopeloos Maar ek onthou ons beste En ek weet Jy is genoeg vir my En ek was genoeg vir jou So ons kan bou aan wat ons is Of breek waaraan ons bou Woah doo – doo – doo Vir my Jy is genoeg vir my