Hey tjommie Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie vas Wat sê jy? Wat maak jy? Dis koud hier So bring jy die vuur? Jy vat die langplaas Met 'n groot haas En kom deur Want hier gaan die dinge gebeur Met 'n lekker dingetjie Twee twee vingertjie Ysie vleisie bring en braai Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie vas Whooh Wat praat hy? Hoe loop hy? Dit smaak my Ons moet 'n oestertjie laat gly Jy vat tabasco Jy gat 'n peper kou (jy gat 'n peper kou) Dit maak 'n bietjie seer Maar dis hoe die dinge gebeur Met 'n lekker dingetjie Twee twee vingertjie Ysie vleisie bring en braai Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat n bietjie vas Vat 'n bietjie Vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat n bietjie vas Whooh Nou ons almal ken vir oom skollie En hy like mos daai ding sê van vat 'n bietjie vas En soos jy agter raak maak hy seker sy ys raas in sy glas Nou die langplaas pad loop straight tot op sy voorstoep Jy kan net stop Daar staan En roep En oom skollie sal jou bederf Met 'n lekker dingetjie Twee twee vingertjie Ysie vleisie bring en braai Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie vas Hey Vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Tom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie vas Yay Vat 'n bietjie Vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie vas Whooh Vat 'n bietjie, vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop Top my op Kom ons vat 'n bietjie Vat 'n bietjie vas Whooh (Dissie vibe)