Kishore Kumar Hits

Riaan Benadé - Haai Haai şarkı sözleri

Sanatçı: Riaan Benadé

albüm: Haai Haai


Het Ricky jou vertel
Van oom Dries du Plooy
Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi
Manne hy's nors, hoor,
Jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
Maar as die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy en sê
Kêrels, wag 'n slag..."
Voor ons waai haai haai,
Haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai,
Haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai,
Haai haai, haai haai
Eindelik innie veld, vat skaars 'n spoor
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
Toe vat ons 'n breek,
Want ons is dik gevreet
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek
En die bakkie staan en idle
Reg om verder te jag
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag 'n slag..."
Voor ons waai haai haai,
Haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai,
Haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai,
Haai haai, haai haai
Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
Ooh eet, eet, eet
Die hardekole knetter
Eet, eet, eet
Ons vat 'n bietjie better
Dis laat in die aand almal
Wil gaan slaap,
Maar oom Dries wil eers iets sê
"Kêrels wag 'n slag..."
Voor ons waai haai haai,
Haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai,
Haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai,
Haai haai, haai haai
Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
Eet eet eet ons voete vattie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
Eet, eet, eet die hardekole knetter
Eet, eet, eet ons vat n bietjie better
Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
Ek mis my vrou se slaai

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar