Sy's die Jool Koningin in Pretoria Boudjies wat so lekker spring Sy's die droom van elke eerste, tweede, derde jaar Meeste manne is te min My tjom die manne is te min Vir 'n mooi Jool Koningin in Pretoria moet jy darem vas kan dans Na jouself kyk rof lyk as jy 'n jean mooi kan dra het jy 'n halwe kans Soek ek 'n halwe kans om te wys hoe 'n droom vakansie moet lyk? Sy's Afrikaans, sy's 'n tien, die mooiste wat ek al gesien het Sy's 'n kunswerk so flippen vars 'N Maroela springbok so blerrie skaars Sy's my ATKV somer vakansie by die see Sy's die reënboog na die donderweer, sy's my ATKV Sy's my chip en dip, tjoppie flip, cocktail sip Die onderkant van 'n King Cone Tequilla se sout, my klippes se Coke Die Jimmy's sous vir my T-bone Jimmy's sous vir my T-bone Van Buffelspoort tot Timbuktu, dis hoe vakansie moet proe Sy's Afrikaans, sy's 'n tien, die mooiste wat ek al gesien het Sy's 'n kunswerk so flippen vars 'N Maroela springbok so blerrie skaars Sy's my ATKV somer vakansie by die see Sy's die reënboog na die donderweer, sy's my ATKV Sy's Afrikaans, sy's 'n tien, die mooiste wat ek al gesien het Sy's 'n kunswerk so flippen vars 'N Maroela springbok so blerrie skaars Sy's my ATKV somer vakansie by die see Sy's die reënboog na die donderweer, sy's my ATKV Sy's die reënboog na die donderweer, sy's my ATKV Sy's die reënboog na die donderweer, sy's my ATKV