Kishore Kumar Hits

Eloff - Koue Kole şarkı sözleri

Sanatçı: Eloff

albüm: Koue Kole


Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie"
Sy soek die bacon, sy soek daai ring
Sy sê hoe hoog en, jy moet net spring
Jy hou van Vrydae, uit op die dorp
As jy in die huis instrompel dan skree sy "jy moet groot word"
Jy's in die tronk
Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
Maar plastiek lippe maak jou te dronk
Haal daai duur brille af
Jy's te jonk!
Sy hou nie van rugby of van sokker nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie"
Sy lyk legendaries, sy vreet net slaai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
Buffelsfontein wys vir ons kan jy Boerboel dra
As jy praat van vrede of dan sê sy wat
Sy klae net soos 'n vegan
Dis jou kans om te waai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
My tjom, wie wil dan op koue kole braai
Sy is 'n myner grawe vir goud
Jy is 'n boerseun jy soek net hout
Almal soek liefde
Maar in die see is daar heeltemal te veel visse wat jy iets kan leer
Jy's in die tronk
Haal jou oogklappe af jy's te jonk
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie"
Sy lyk legendaries sy vreet net slaai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
By Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel dra
Sy kla net soos 'n vegan
Dis jou kans om te waai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
My tjom wie wil dan op koue kole braai
Jy's in die tronk
Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
Haal jou oogklappe af jy's te jonk
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan vra sy wie
Sy lyk legendaries sy vreet net slaai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
Sy kla net soos 'n vegan
Dis jou kans om te waai
Op Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel dra
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
Haal jou oogklappe af jy's te jonk
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie"
Sy lyk legendaries sy vreet net slaai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
Op Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel
Dra
Sy kla net soos n vegan
Dis jou kans om te waai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
My tjom wie wil dan op koue kole braai
Oh-oh-oh, oh-oh
Jy's in die tronk
Oh-oh-oh, oh-oh
Jy's in die tronk
Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
Haal jou oogklappe af jy's te jonk
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie"
Sy lyk legendaries sy vreet net slaai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
In Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel dra
As jy praat van vrede dan sê sy waar
Sy kla net soos 'n vegan
My pêl dis jou kans om te waai
My pêl jy moet pasop dis koue kole daai
My tjom wie wil dan op koue kole braai
Oh-oh-oh, oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh
Wie wil lankal kole braai

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar