Die visserman staan in die hawe Hy doen dit al vir soveel jare 'N Bootjie hout, hy sien al hoe vaar Sy skip wat in sou kom oor die water Die visserman staan in die hawe Met sy brei wol mus op sy hare Koffiefles, beskuit en kitare Al sy nine to five vir dekades Hy breek my hart met 'n storie oor die Die see en als wat hy al verloor het Sê 'n stukkie uit die Bybel voor Oor skare se mens se twee visse en 'n bietjie brood Vir haar sal ek op die klippe trap Die myle sand van die strande stap Nog nooit daaroor getwyvel nie Meneer Die koue vat in die hoog gety Die moeite werd want sy wag vir my En môre doen ek alles maar net weer Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders As hier teen die genadelose branders wees Vir haar Die visserman staan in die hawe Hy doen dit al vir soveel jare Bootjie hout hy sien al hoe vaar Sy skip wat in sou kom oor die water Die visserman sorg vir sy diere Aande laat sit hulle om die vure Al die stories gaan oor die see Sonder geld so ryk in sy lewe Vir haar sal ek op die klippe trap Die myle sand van die strande stap Nog nooit daaroor getwyvel nie Meneer Die koue vat in die hoog gety Die moeite werd want sy wag vir my En môre doen ek alles maar net weer Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders As hier teen die genadelose branders wees? Hy breek my hart met 'n storie oor die See en als wat hy al verloor het Sê 'n stukkie uit die Bybel voor Oor skare se mens se twee visse en 'n bietjie brood Vir haar sal ek op die klippe trap Die myle sand van die strande stap Nog nooit daaroor getwyvel nie Meneer Die koue vat in die hoog gety Die moeite werd want sy wag vir my En môre doen ek alles maar net weer Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders As hier teen die genadelose branders wees? Vir haar