Georic Lomas şarkı sözleri
Sanatçı · ayda 16 938 dinleyici
Sanatçının Albümleri
SOS
2023 · single
Sonskyn
2022 · single
Lentekind (Dans Remix)
2022 · single
Wanneer Sterre Verskiet
2022 · single
Elektries
2021 · mini albüm
Verloor
2020 · single
LMG // ICB
2018 · single
Silhoeët
2017 · albüm
Benzer Sanatçılar
Ampie
Sanatçı
Joshua Na Die Reën
Sanatçı
Janie Bay
Sanatçı
Elvis se Seun
Sanatçı
Willem Botha
Sanatçı
Neil Somers
Sanatçı
Irene-Louise Van Wyk
Sanatçı
Karlien Van Jaarsveld
Sanatçı
Bobby Van Jaarsveld
Sanatçı
Loki Rothman
Sanatçı
Len Muller
Sanatçı
Vernon Barnard
Sanatçı
Elandré
Sanatçı
Franja Du Plessis
Sanatçı
Liezel Pieters
Sanatçı
Brendan Peyper
Sanatçı
Dewald Wasserfall
Sanatçı
Bouwer Bosch
Sanatçı
Deon Groot
Sanatçı
Riana Nel
Sanatçı
Biyografi
Toe Georic Lomas die Suid-Afrikaanse musiekbedryf tref, het hy aanhangers oorrompel met lekkerkry musiek wat hul op hul voete gehad het. Liedjies soos Bazaruto, in 2016, het hom vinnig sy stempel laat afdruk en daarna het nóg treffers gevolg. Dié jong ster het ook in 2013 die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm, As jy sing, vertolk en maak hom dus ’n veelsydige aanwins vir enige musikale projek. Alhoewel sy musiek veral op tieners gemik is, geniet oud én jonk die besonderse klank van sy liedjies en die vars aanklank waarmee hy sy boodskappe deur musiek oordra. Wanneer Sterre Verskiet (2019) en Verloor (2020), toon ook die groei wat hy vanaf Bazaruto ondervind het en dis nou ’n meer volwasse Georic waarna aanhangers kan uitsien. 2021 beloof om groot dinge vir Georic in te hou met die vrystelling van sy splinternuwe EP Elektries. Kyk uit daarvoor vanaf September. Dié kunstenaar het homself ook gevestig as liedjieskrywer wat tans deel is van die gesogte Coleske Artists platemaatskappy. Hier bevind hy homself in die geselskap van bekroonde liedjieskrywers soos Johan Oberholzer, Gerhard Steyn, Riaan Benadé en Riana Nel. Volgens Georic wil hy mense laat goed voel en dít is dan ook wat hy poog om met sy musiek reg te kry. Of dit nou by die braai of op die dansvloer is, Georic se liedjies sal beslis die bloed deur jou are laat bruis.