Jy is my huis, jy is my hart En ek belowe jou ook dat Ek elke tree saam jou sal stap Want jy's my huis en jy's my hart Jy is my huis, jy is my doel My vir die eerste keer laat voel Of ek die donker weg kan spoel Want jy's my huis en jy's my doel En jou fondasie Nog sterker as onse Afrikaner nasie Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie Want my liefde voel tuis Jou grond is heilig En onder jou dak voel ek veraltyd veilig En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is Want my liefde voel tuis Jy is my huis Jy is my huis, jy is my taal Want jou mooi lyf en wat ook al Ek sal jou vang as jy ooit val Want jy's my huis en jy's my taal Ja, jy's my huis gemaak van staal En jou fondasie Nog sterker as onse Afrikaner nasie Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie Want my liefde voel tuis Jou grond is heilig En onder jou dak voel ek veraltyd veilig En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is Want my liefde voel tuis Jy is my huis Jy is my huis En jou fondasie Nog sterker as onse Afrikaner nasie Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie Want my liefde voel tuis Jou grond is heilig En onder jou dak voel ek veraltyd veilig En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is Want my liefde voel tuis Jy is my huis