Net niks geweet nie, kon dit nie hoor nie Net niks verstaan nie, kon dit nie praat nie Toe vind ek myself ek was toe net elf Wind deur my hare, ons op die perde Praat oor ons harte, dis net genade Toe vind ek my held en daar's geen meer geweld As jy praat sê dit in die taal van jou hart Ekke sal verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart En saam sal ons dans in Afrikaans Trek nader mense, haal weg die grense Hou hierdie hand vas, my grootste wens was Om saam te kan staan deur sonskyn en maan As jy praat sê dit in die taal van jou hart Ekke sal verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart En saam sal ons dans As jy praat hoef jy nooit te veel te sê Ek sal jou verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart En saam sal ons dans in Afrikaans Ek hoor 'n roep hy kom nader ek hoor hom duidelik Ek sien 'n reënboog en ons weet dis nie net tydelik Dis een of die ander hoekom vat ons nie maar net hande? En so baie goed kom dan van dit vat net al die sleg en verbrand dit Dis hoe ons sal vrede kan maak, gee jou hele hart as jy praat As jy praat sê dit in die taal van jou hart Ekke sal verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart En saam sal ons dans As jy praat hoef jy nooit te veel te sê Ek sal jou verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart En saam sal ons dans in Afrikaans