Kishore Kumar Hits

Georic Lomas - Eerste Liefde şarkı sözleri

Sanatçı: Georic Lomas

albüm: Silhoeët


Het jy geweet jy was my eerste liefde
Was dit onduidelik, moet ek verduidelik?
Jy was die kamer van my diepste drome,
Waar ek kon wegkruip en net myself wees
Maar in n hardklop het dit als verander
; Jy praat verby my, jy kyk reg deur my
Jy trek die suurstof uit my lyf en are
Sê my hoe slaap jy nou in die aande .
Was ek en jy net nog n opbreek liedjie
Die selfde woorde net n ander dientjie
Vir my was jy nie net nog n gesig nie; jy was my eerste liefde
My eerste liefde
Ek was gewarsku oor jou en oor liefde
Hoe dit sou seermaak as jy my verlaat
Al het ek nou vir jou n duisend woorde
Sal ek net stil bly want dit is verby
Was ek en jy net nog n opbreek liedjie
Dieselfde woorde net n ander dientjie
Vir my was jy nie net nog n gesig nie jy was my eerste liefde
My eerste liefde; my eerste liefde
Was ek en jy net nog n opbreek liedjie
Vir my was jy nie net nog n gesig nie
Jy was my eerste liefde; my eerste liefde
Was ek en jy net nog n opbreek liedjie
Dieselfde woorde net n ander dientjie
Vir my was jy nie net nog n gesig nie
Jy was my eerste liefde
My eerste liefde
My eerste liefde
My eerste liefde
My eerste liefde .

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar