Kishore Kumar Hits

Danny Smoke - Jou Lippe şarkı sözleri

Sanatçı: Danny Smoke

albüm: Swaeltjies


Ek hou jou vas maar ek kan nie klou nie
Ek kan nie glo dat jy is so stout nie
Ooh my hart
Ek kan dit nie langer vat
Jy trek my uit met jou honger oë
Wie sou kon glo dat jy is so
Ooh my hart
Kan nie soveel vat
Die koeël is deur die kerk
N Mond soos daai kan vir my werk
Dis jou lippe wat dit vir my doen
Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen
Ek smelt weg in jou mond
Dis jou lippe wat gemaak is vir my
Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe
Wat dit vir my doen
Jy maak die wild los hier binne my
Ek wil net jag en ek gaan jou kry
Ooh my hart (ooh my hart)
Wil net alles vat
Ek word oorval met n hoë verwagting
Ek was nog nooit so bitter kort van asem
Ooh my hart (ooh my hart)
Weet dit is nou te laat
Die koeël is deur die kerk
N Mond soos daai kan vir my werk
Dis jou lippe wat dit vir my doen
Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen
Ek smelt weg in jou mond
Dis jou lippe wat gemaak is vir my
Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe
Wat dit vir my doen
Maar my grootste vrees is dat ek uit hierdie kamer uit sal stap
En nooit weer voel soos nou nie (my liefling voel soos nou nie)
Want jou lippe wat my insluk
Jy weet niks proe soos jou nie
Jy weet niks proe soos jou nie
Jy het dit geweet
Dis jou lippe wat dit vir my doen
Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen
Ek smelt weg in jou mond
Dis jou lippe wat gemaak is vir my
Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe
Wat dit vir my doen
Mmm dis jou lippe, wat dit vir my doen

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar