Kishore Kumar Hits

Bernice West - Leuens şarkı sözleri

Sanatçı: Bernice West

albüm: Jona


Leuens
Leuens
Hier's dit nou
Jy kom alweer en vou
Jouself in al daai woorde vas
Jy span 'n heining jy maak 'n las
Vir dit wat jy later gaan skoon moet was
Dit wat jy laaskeer gesê het
Of het jou woorde jou bas kom red
Om te jok is makliker as asemhaal
Ek luister maar jy praat sirkels
Jou woorde klop nie met my saam nie
Jy praat ook nie in een baan nie
Stop
Vrek ek kan'it nie hanteer nie
Jy kan my nie blameer nie
Want leuens word waarheid
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Pasop
Kyk ek hou jou fyn dop
Jy stap draaie met jou woorde
Jy loop 'n draai daar in die Noorde
Jy sal moet ophou
Want jou leuens hou van aan my vasklou
As jy aanhou gaan jy dit berou
Want jy mors met die verkeerde vrou
Ek glo jou nood
Ek vat jou woord
Maar jy vat my vir die verkeerde soort
Ek luister maar jy praat sirkels
Jou woorde klop nie met my saam nie
Jy praat ook nie in een baan nie
Stop
Vrek ek kan'it nie hanteer nie
Jy kan my nie blameer nie
Want leuens word waarheid
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Oh oh oh
Ek glo jou nood
Ek vat jou woord
Maar jy vat my vir die verkeerde soort
Ek luister maar jy praat sirkels
Jou woorde klop nie met my saam nie
Jy praat ook nie in een baan nie
Stop
Vrek ek kan'it nie hanteer nie
Jy kan my nie blameer nie
Want leuens word waarheid
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar