Tatatara tatara Tatatara tatara ooh Ek voel die langpad Wat nouer raak As jy jou woorde laat rus Op 'n sensitiewe saak Ek voel die donderweer Wat kouer raak Verdwaal net Nog 'n plek Opsoek na respek Vind jy dan vrede in jou lading Byt vas my kind Daar's goud in jou sak Oohh Daar lê salwing in jou dade Laat gaan die wind Maak plek in jou hart Ek wil die reën in jou voel En die storms in jou laat wegspoel Ek wil die reën in jou voel En dit als bedoel Ek wil die reën in jou voel En die storms in jou laat wegspoel Ek wil die reën in jou voel En dit als bedoel Oohohoho Ohohoho Dis dalk 'n nou pad Wat stof opgaar Maar jy's baie meer werd as wat jou seer verklaar En as die storms breek En jy dalk moed verloor Bly jy meer as die las wat jy saam met jou dra Vind jy dan vrede in jou lading Byt vas my kind Daar's goud in jou sak Ek wil die reën in jou voel En die storms in jou laat wegspoel Ek wil die reën in jou voel En dit als bedoel Ooh ooh Ek wil die reën in jou Ek wil die reën in jou voel Ek wil die reën in jou Ek wil die reën in jou voel Dis moeilik hier En die pad raak alhoe swaarder En dis moeilik maar ek belowe dit raak beter en beter en beter Ek wil die reën in jou voel En die storms in jou laat wegspoel Ek wil die reën in jou voel En dit als bedoel Ek wil die reën in jou voel En die storms in jou laat wegspoel Ek wil die reën in jou voel En dit als bedoel Oh oh Ek wil die reën in jou Ek wil die reën in jou voel Ek wil die reën in jou Ek wil die reën in jou voel