Buite lê vanaand Aan die einde van die bos Ek het jou hart hoor klop Teen die wind se skemers dans Ons was rigting en een taal Op 'n kompas noord verdwaal Teen die koue reën baklei Ek was als en jy vir my Want jou seine trek my hart se grendel los En dis teen als wat ek wou preek Ek sou alles gee maar jou keuses het my gepos En nou is ek alleen Sonder jou Ek sal my alles gee vir jou om te bly Sonder jou Sonder jou Elke laaste asem In jou heimwee vasgevang Teveel probeer Om jou vrees weer uit te kleur Ek het jou dan als gegee Ons was alles en nog meer Elke dag vir jou baklei Om te bly Want jou seine trek my hart se grendel los En dis teen als wat ek wou preek Ek sou alles gee maar jou keuses het my gepos En nou is ek alleen Sonder jou Ek sal my alles gee vir jou om te bly Sonder jou Sonder jou Sonder jou Sonder jou Sonder jou Sonder jou Buite lê vanaand Aan die einde van die bos Ek het jou hart hoor klop Teen die wind se skemers dans Ons was rigting en een taal Op 'n kompas noord verdwaal Teen die koue reën baklei Ek was als en jy vir my Sonder jou Ek sal my alles gee vir jou om te bly Sonder jou Sonder jou Sonder jou Ek sal my alles gee vir jou om te bly Sonder jou Sonder jou Sonder jou Sonder jou Sonder jou Sonder jou