Vir jou sterre loop val En aande loop lank En jy het klaar vertrek En alles wat oorbly het my beperk Vir lank jou letsels bedek Jou ingekleur Maar jy het steeds verneuk Ek dink die maanlig loop draaie om jou weg te steek Ooohh oohh Ek skree Ek wonder of jy ooit rou Ek wonder jy ooit terugkeer As verlange jou kou en die pyn jou vou Ek skree Ek wonder of jy my mis Ek wonder of jy ooit dink aan my Want ek dink aan jou En dit maak ook seer Ek skree Ooohh oohh Ooohh oohh Genoeg my hart uitgeleen Op jou lande loop reën Jou onkruid in my tuin Los memories as ek my gronde vir jou skuif Verby die gedagte van jou Wat my hart laat knou Die storms het bedaar Leë beloftes wat saam met jou wegvaar Ek skree Ek wonder of jy ooit rou Ek wonder jy ooit terugkeer As verlange jou kou en die pyn jou vou Ek skree Ek wonder of jy my mis Ek wonder of jy ooit dink aan my Want ek dink aan jou En dit maak ook seer Ek skree Ooohh oohh Ek skree Ooohh oohh Ek skree Ooohh oohh Ek skree Ek wonder of jy my mis Ek wonder of jy ooit dink aan my Want ek dink aan jou En dit maak ook seer Ek skree