Kishore Kumar Hits

Bernice West - Agter Jou şarkı sözleri

Sanatçı: Bernice West

albüm: Jona


Ek dans hier op my tone
Waltz die donker uit die pad
En jy het my belowe
Ons kan die langpad weer aanvat
Ohh ohh oh
Stoot die ure by dosyne
Kan al my tyd aan jou afstaan
Trek my goedheid oor die lyn
In jou glimlag wil ek verdwyn eyah
En jy weet jy
Ek het al als gesien
Nooit gedink
Ek sal jou dan kan verdien
Gee my asem vir my terug
Kan ek hier skuil agter jou rug
Wat loop hap jy aan die ander kant
As ons een is deel ons twee
Ek wil tyd dan saam jou deel
Ek voel veilig hier agter jou rug
Ons pla die bure met ons humor
Dis net die maanlig wat ons keer
En ek raak dronk op jou genade
Wat net jy vir my kan gee heyo
En jy weet jy
Ek het al als gesien
Nooit gedink
Ek sal jou kan verdien
Gee my asem vir my terug
Kan ek hier skuil agter jou rug
Wat loop hap jy aan die ander kant
As ons een is deel ons twee
Ek wil tyd dan saam jou deel
Ek's nogsteeds agter jou rug
Ek's nogsteeds agter jou rug
Ek's nogsteeds agter jou rug
Ek is veilig hier agter jou rug
Oohooh
Roetoetoetoetoetoetoe toe
Roetoetoetoetoetoe toe
Yeah yeah
Roetoetoeroetoetoetoe
Toeroetoeroetoetoeroetoe
Yeaah oohhh
En jy weet jy
Ek het al als gesien
Nooit gedink
Ek sal jou kan verdien
Gee my asem vir my terug
Kan ek hier skuil agter jou rug
Wat loop hap jy aan die ander kant
As ons een is deel ons twee
Ek wil tyd dan saam jou deel
Ek voel veilig hier agter jou rug
Wat loop hap jy aan die ander kant
As ons een is deel ons twee
Ek wil tyd dan saam jou deel
Ek voel veilig hier agter jou rug

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar