Kishore Kumar Hits

Bernice West - Soen My Op My Mond (Uit Die Gelofte Musiekblyspel) şarkı sözleri

Sanatçı: Bernice West

albüm: Jona


Jy's die mooiste lelie van die veld, jy's asemrowend
O so sag soos duiwe trek my in en maak my syne
Ek het lief geword vir jou
Onlosmaaklik deel van jou
Kryp maar vir my weg daar in 'n klipskeer in 'n skuil plek
Wil jy my kom soek tot jy my vind jy weet net hoe
Dis net jou lippe wat ek proe
Nou kom hier na my toe
Soen my op my mond as jy my lief het, lief het
Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd
Mag ek jou iets vra dis nie te groot maar dis belangrik?
Moenie my laat wag jy hoor dalk net die regte antwoord
Ek het lief geword vir jou
Ek vra jou om te trou
Soen my op my mond as jy my lief het, lief het
Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd
Jy kan draai jou borskas na my toe
Hou jy steeds van wat jy sien?
Ek sal jou altyd eer en dien my liefling
En jy het nog nooit so mooi gelyk
My oë sal nooit weer weg kan kyk
Niks kan met jou vergelyk my liefling
Soen my op my mond as jy my lief het, lief het
Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd
Soen my op my mond as jy my lief het, lief het
Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar