Kishore Kumar Hits

Jan Bloukaas - Kyknet & Chill şarkı sözleri

Sanatçı: Jan Bloukaas

albüm: Lewe


Hi daar dame, ek is jammer as ek pla
Ek sien jy sit alleen en ek hoor jy hou van kaas
Ek is nie van hieraf nie, ek kom van die Kaap
En as jy baie mooi vra, dan vat ek jou saam
Sit maar weg daai Netflix, want vanaand is ek net lus vir
Kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Kyk-kyk-kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Check 'it uit bra
Kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Kyk-kyk-kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Awe
Kyk ... kyk ... kyk ...
Hi daar dame, jammer om te pla
Ek sien jy sit alleen en jy hou van kaas
Ek't gewonder of ek nie dalk jou nommer kan kry nie
Want ek het Vidget-Spinners, en ek is nie bang om hulle te gebruik nie
Sit maar weg daai Netflix, want vanaand is ek net lus vir
Kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Kyk-kyk-kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Kyk-kyk-kyknet en chill, kyk-kyk-kyknet en chill
Kyk ... kyk ... kyk ... chill ... kyk ... kyk ... kyk

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar