Kishore Kumar Hits

Jan Bloukaas - Vriende şarkı sözleri

Sanatçı: Jan Bloukaas

albüm: Lewe


Hulle se die lewe is moeilik
Maar met vriende soos julle, hoes is dit moontlik
In elke donker gat waar ek myself
Befind is julle daar as ek jul benodig
Ek dink nie ek besef hoeveel ek uintlik het nie.
Julle is die grootste klomp idiote,
Onbeskofte, rakkers wat bang is vir niks nie
Mal en onopgevoede kanaries wat my ouers laat worry
Maar sonder julle sal ek nie meer lag nie
Ongesonde, wille honde, bekkige hardegatte,
Tee pratende manne wat net nie minder kan worry
Oor wat in ons toekoms aan gaan nie
Maar sonder julle sal ek nie meer kan nie
Hulle se die lewe is moeilik
Maar met vriende soos julle hoes dit moontlik
In elke donker gat wat ek inval is julle daar om my ytehelp
Ek dink nie ek besef hoeveel ek uintlik het nie
Julle is die grootste klomp
Idiote, onbeskofte, rakkers wat bang is vir niks nie
Mal en onopgevoede kanaries wat my ouers laat worry
Maar sonder julle sal ek nie meer lag nie
Ongesonde, wille honde,
Bekkige hardegatte tee pratende manne wat net nie minder kan worry
Oor wat in ons toekoms aan gaan nie
Maar sonder julle sal ek nie meer kan nie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar