Na die jare Gif in my hare Al daai laat aande Proe soos tequila en sonder jou hande op my Jy trek my in jy trek my uit met n koue kyk en jou Warm lyf voel ek verloor beheer (ek verloor beheer) Jy trek my in jy trek my uit kan dit langer bly kan dit langer bly so Reg dit was verkeerd my soos n boek gelees al die woorde weer vergeet Jys steeds mooi vir my (Jys steeds mooi vi my) Skemers op strande Sand deur ons hande Ons breek soos die branders Voel dit weer en weer en weer en weer Jy trek my in jy trek my uit kan ek langer bly kan ek Langer bly voel soos die eerste keer (voel soos die eerste keer) Jy trek my in jy trek my uit met n koue kyk en jou Warm lyf so reg dit was verkeerd my soos n boek gelees En as jy val sal ek jou vang die sterre brand jou oë maak hul toe my Skat voel ek verloor beheer ek moet Van jou vergeet hou op so na my kyk (Jy weet jys mooi vir my) Jy weet jys mooi vir my Jy weet jys mooi vir my Jy weet jys mooi vir my Jy weet jys mooi vir my Jy weet jys mooi vir my Jy weet jys mooi vir my Jy weet jys mooi vir my