Berge en dale en hartseer verhale Gebreekte beloftes en drome wat faal Dit was seer Ek soek meer Ek verdien Liefde verlore en weer oor gebore En brue wat verbrand soos 'n train wat ontspoor Weggeraak Deurgemaak Ek is hier Ek was daar Ek is deur Ek is hier As die donkerte val en jy voel jy's alleen Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien Ek was daar Ek is deur Ek is hier As dit koud raak daar buite en die reën storm val Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal Ek was daar Ek is deur Ek is hier Val sonder ophou of hartseer geraak Deur wie jy vertrou jou weer seergemaak Dit is waar Sê dit maar Jy is meer Jou hart gebreek en die trane geval Maar dinge raak beter belowe dit sal Bly net hier Probeer weer Weer en weer As die donkerte val en jy voel jy's alleen Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien Ek was daar Ek is deur Ek is hier As dit koud raak daar buite en die reën storm val Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal Ek was daar Ek is deur Ek is hier Ek was daar Ek is deur Ek is hier As die donkerte val en jy voel jy's alleen Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien Ek was daar Ek is deur Ek is hier Ohh As dit koud raak daar buite en die reën storm val Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal Ek was daar Ek is deur Ek is hier As die donkerte val en jy voel jy's alleen Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien Ek was daar Ek is deur Ek is hier