'N Eiland in die middle van nêrens Toe kom jy van vêr heen Bou 'n huis, Maak jou tuis In die middel van storms 'N skuiling gevorm, Binne my Gaan jy bly En elke keer as die aarde skud om jou Het die mure binne stuk vir stuk gevou Soos 'n vulkaan Soos 'n vulkaan Dink nie ek kan dit langer in hou Ek bewe soos dit opbou Soos 'n vulkaan Wens jy verstaan hoe voel ek binne Geweet van die begin af dis jy Ohh weet die vlamme bou hier binne my, binne my 'N Liefde in die middle van iewers Waarvoor jy nog lief was Nuwe ding, Voor begin 'N Teken van lewe 'N Ewige rede Vir bestaan Son en maan En elke keer as die aarde skud om jou Het die mure binne stuk vir stuk gevou Soos 'n vulkaan Soos 'n vulkaan Dink nie ek kan dit langer in hou Ek bewe soos dit opbou Soos 'n vulkaan Wens jy verstaan hoe voel ek binne Geweet van die begin af dis jy Ohh weet die vlamme bou hier binne my, binne my En elke keer as die aarde skud om jou Het die mure binne stuk vir stuk gevou Soos 'n vulkaan Soos 'n vulkaan Dink nie ek kan dit langer in hou Ek bewe soos dit opbou Soos 'n vulkaan Wens jy verstaan hoe voel ek binne Geweet van die begin af dis jy Ohh weet die vlamme bou hier binne my, binne my.