Jy sê jy soek mos nog ń love song Een wat net oor my en jou gaan Maar die woorde raak al minder As die aande eers begin Ek ken jou beter as wat jy dink As jy sê gaan net nog een drink Sien jy kyk nie meer na my met daai Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak Maar ek sien die ander dinge Ken jou buite, ken jou binne Dalk het ek ook ń probleem want ek kan dit Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my O-e-e ń slukkie van my ♪ So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my