Kishore Kumar Hits

Jan Rhaap - Elmboog Na Bo şarkı sözleri

Sanatçı: Jan Rhaap

albüm: Elmboog Na Bo


Manne kom sit in 'n kring
Ons moet praat oor 'n lelike ding
Daar's 'n pel van ons julle almal ken hom mos
Hy drink nou wragtag gin
Hy speel nog Superbru
Maar wag hier's nog 'n clue
Hy's groot gebou, hy's 'n lekker ou
Op sy arm staan I love you
Kyk hom in die oë elmboog na bo
Gee hom 'n Olof en ys
Al raak hy dof en grys
Trap daai proppie, gooi daai doppie
Ek's bang ek het jou, ek het jou verloor
Gee hom 'n Olof en ys
En wys hom met die vuis
Skink daai glasie en moenie raas nie
Het jy my roep stem, my roep stem gehoor?
Ek sal hom moet gaan vra
Is hy kwaad vir iemand daar?
By die mans apteek, dis week vir week
Wat hy nou gin rond dra
Ek weet hy sukkel soms
Met harde hout maar ons
Is hier vir hom as hy wil praat
Oor wat hy nou moet maak
Kyk hom in die oë elmboog na bo
Gee hom 'n Olof en ys
Al raak hy dof en grys
Trap daai proppie, gooi daai doppie
Ek's bang ek het jou, ek het jou verloor
Gee hom 'n Olof en ys
En wys hom met die vuis
Skink daai glasie en moenie raas nie
Het jy my roep stem, my roep stem gehoor?
Gee hom 'n Olof en ys
Al raak hy dof en grys
Trap daai proppie, gooi daai doppie
Ek's bang ek het jou, ek het jou verloor
Gee hom 'n Olof en ys
En wys hom met die vuis
Skink daai glasie en moenie raas nie
Het jy my roep stem, my roep stem gehoor?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar