Ek kan nie langer vir jou kyk nie Maar jou glimlag maak dit net ontmoontlik Net ontmoontlik Jy's 'n skim jy wil nie wyk nie Maar jy's welkom om by my te spook Al breek ek ook Voel soos 'n grens oorlog en wag voor jou mond Lê nou ses voet onder die grond My wit vlag wapper op die skip wat sink My common sense verdrink Jy weet ek was 'n skobbejak Wat jag in die nag slaap in die dag Alles wat wag na die reguit pad Lyne wat weer helder raak, helder raak Want dis duidelik as jy vir my kyk Wil ek beter lyk as wat ek was Ek was 'n skobbejak Lyne wat weer helder raak, helder raak As ons dowwe lyne helder raak Ek vrees die stilte voor die storm kom Almal die spot met jou moordkuil mond My op die grond rond ek gee op, ek gee op, ek gee op Jou woorde is leeg Jou beloftes gemaak om te breek Buite's 'n een rigting doodloop straat Wyk altyd die plofstof te laat Ons is 'n grens oorlog hier wag voor jou mond Lê nou ses voet onder die grond My wit vlag wapper op die skip wat sink My common sense verdrink Jy weet ek was 'n skobbejak Wat jag in die nag slaap in die dag Alles wat wag na die reguit pad Lyne wat weer helder raak, helder raak Want dis duidelik as jy vir my kyk Wil ek beter lyk as wat ek was Ek was 'n skobbejak Lyne wat weer helder raak, helder raak Ons is 'n grens oorlog hier wag voor jou mond Lê nou ses voet onder die grond My wit vlag wapper op die skip wat sink My common sense verdrink Jy weet ek was 'n skobbejak Wat jag in die nag slaap in die dag Alles wat wag na die reguit pad Lyne wat weer helder raak, helder raak Want dis duidelik as jy vir my kyk Wil ek beter lyk as wat ek was Ek was 'n skobbejak Lyne wat weer helder raak, helder raak As ons dowwe lyne helder raak As ons dowe lyne helder raak Helder raak, helder raak