Kinders wat gesien en nie gehoor word nie Sal onder tafels uitklim en al vrae kom vra Terwyl pa steeds weg is en ma weer huil Hoor jy die kreun van die ossewa Wie (?) die in die spore val Ons verlede gestuur Kom nou saam Wind onder ons vlerke ver Ver voor die donker gaan Daar waar ons weer kan speel Kaalvoet geheime deel Tot in die laatste dae, sal ek my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Konsentrasiekampe in sy hart Alleen verskeur, le arm (?) land Dinosaurusse is lankal dood Ons moet aanbeweeg, so vat my hand die Wiele die in die spore vang, ons verlede gestuur Kom nou saam Wind onder ons vlerke ver Ver voor die donker gaan Daar waar ons weer kan speel Kaalvoet geheime deel Tot in die laatste dae, sal ek my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee ♪ Kom nou saam Wind onder ons vlerke ver Ver voor die donker gaan Daar waar ons weer kan speel Kaalvoet geheime deel Tot in die laatste dae, sal ek my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee Ek sal my lewe gee