Jy sê dit is die eerste keer Wat jy dit kan onthou? Ons klomp het saam groot geword Ons kon doen net wat ons wou So met verbeelding in my agterkop het ek net los getrek En alles wat onmoontlik was deur ons almal se oë gevleg En jy sê jy het vrede gevind Ons lewe tog net een keer Jy lewe tog net een keer En jy sê jy het vrede gevind Ons lewe tog net een keer Jy lewe tog net een keer As jy dit kon begryp so ek jou met my woorde vlei Sou ek jou steen pilaar wees en in my hande sou jy bly Daars nette waar jou voete gaan voorspoed waar jy gaan Reis van reuse vlerke om jou is ewig trou