Kan ek 'n bietjie tyd by jou kom haal Verskriklik hard het ek vir jou geval Is jy die een wat liefde in my bring Soos 'n kind wil ek vreugdesliede sing Luister wat jou hart vir jou wil sê As jy ooit hier langs my wil kom lê Is daar plek in oorvloed ek kies jou bo ander Die feit dat ons appart is is 'n skande Jy weet dit moet verander Tyd verloop maar dit vat langer As jy verlore voel Vertel my wat's die doel Vir jou om vas te hou Hy is verkeerd vir jou Want die rivier se pad Wil my na jou toe vat Ek kan nie help as hy my Na jou toe lei nie Oo-oo, Oo-oo Oo-oo, Oo-oo Die dimpels in jou wange steek my aan Dit is die opdroog van my trane Net as ek dink die oomblik het verskyn Daag ek op om te sien jy het verdwyn Jy weet dit moet verander Tyd verloop maar dit vat langer As jy verlore voel Vertel my wat's die doel Vir jou om vas te hou Hy is verkeerd vir jou Want die rivier se pad Wil my na jou toe vat Ek kan nie help as hy my Na jou toe lei nie Oo-oo, Oo-oo Oo-oo, Oo-oo Sal jy nou laat gaan en in my arms val Daar's net liefde waar jy kyk, verwerping maak my mal Ek kan jou nie laat gaan nie want ek het jou reeds gevind Sal jy my aanvaar of is jy, is jy blind In die perfeksie van jou grys-blou oë Wil ek my gedagtes kom opspoor As jy verlore voel Vertel my wat's die doel Vir jou om vas te hou Hy is verkeerd vir jou Want die rivier se pad Wil my na jou toe vat Ek kan nie help as hy my Na jou toe lei nie Help as hy my Na jou toe lei nie Oo-oo, Oo-oo Oo-oo, Oo-oo Oo-oo, Oo-oo Oo-oo, Oo-oo