Sal jy my arm vashou My kop wil verdwaal Gee my rigting en leiding Voor die Here my kom haal Sit jou arms om my Na daardie vreugde wil ek lang Ek gaan verdrink in my trane Liewe Jesus ek is bang Jy is vir my Die melodie wat in my kop verskyn en Woorde verdwyn Maar die emosie van jou hart sal by my bly Verlore in eindelose gange Opsoek na my dierbare skat Die plek van my hartsverlange Die rede vir trane wat spat Gebroke hart het ek na Jou toe teruggekeer Ek was gekwes in my siel Ek was beseer Sit jou arms om my Na daardie vreugde wil ek lang Ek gaan verdrink in my trane Liewe Jesus ek is bang Jy is vir my Die melodie wat in my kop verskyn en Woorde verdwyn Maar die emosie van jou hart sal by my bly Verlore in eindelose gange Opsoek na my dierbare skat Die plek van my hartsverlange Die rede vir trane wat spat Ooo-o-oooh, o-oooh, o-oooh Ooo-o-oooh, o-ooohoh Ooo-o-oooh, o-oooh, o-oooh Ooo-o-oooh, o-ooohoh Jy is vir my Die melodie wat in my kop verskyn en Woorde verdwyn Maar die emosie van jou hart sal by my bly Verlore in eindelose gange Opsoek na my dierbare skat Die plek van my hartsverlange Die rede vir trane wat spat Verlore in eindelose gange Opsoek na my dierbare skat