Ek is soos 'n stoomtrein oppad na jou, Honderd duisend spore se ek's lief vir jou Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou Want iewers in die winter het ek vir jou, Gery tot in die Cederberg se diepste vou 'N sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou En in my vrieskas het ek hom gehou Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas, Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman Ek bring vir jou 'n sneeuman En ek wil nog altyd, jou terug kan vat, Twintig jaar gelede bly ek oor die pad Jy het van my gehou en ek van jou En jy was nog altyd my grootste held, Jy bou vir my 'n sneeuman op die rugbyveld Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas, Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman Ek bring vir jou 'n sneeuman Ek hoor die akkoorde Van jou liefdeswoorde Alles vat my terug na jou Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas, Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman Ek bring vir jou 'n sneeuman