Kishore Kumar Hits

Jay - Soms Sien Jy My şarkı sözleri

Sanatçı: Jay

albüm: Solo


As jy kon hoor wat ek wil se
As jy kon glo hoe ek oor hou voel
Sou jy jou twyfel in my dalk kon verloor
Maar nou bly daar net trane oor
Ek wens ek kon nou by hou wees
Ek wens ek kon jou net weer vashou
En al is jy so ver weg voel dit nou
Asof ek naby is aan jou
Want soms sien jy my
As n droom wat nooit einde kry
Maar soms sien jy my

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar