Kishore Kumar Hits

Jay - Twee şarkı sözleri

Sanatçı: Jay

albüm: #Dis Hoe Ons Rol


Elke liewe pot kry mos sy deksel
Ek weet daar is baie visse in die see
Gee my net 'n kans my liefling
Ek sal jou wys die beste nommer is twee
Sê wat is rëen sonder 'n rëenboog
Sout en peper hoort mos by mekaar
Sonder lekker koffie is beskuit droog
Ja alles is 'n paar
So luister wat ek sê
Wil niemand anders hê nie
En alles wat jy ooit gesoek het
Sal jy net hier kry
Twee warm arms om jou vas te hou
Twee donker oë om meer te staar na jou
Twee lippe om aan joune vas te klou
En vir nou of is dit ons
Twee skouers wat jou lank sal dra
Twee ore luister wanneer jy iets vra
Twee hande waar op ek jou altyd dra
En vir nou of is dit ons twee
Sê my wat is die see sonder 'n huisie
Dink net aan 'n kers sonder 'n vlam
En hierdie woorde sonder wuisie
Die son sonder die maan
So luister wat ek sê
Wil niemand anders hê nie
En alles wat jy ooit gesoek sal jy net hier kry
Twee warm arms om jou vas te hou
Twee donker oë om meer te staar na jou
Twee lippe om aan joune vas te klou
En vir nou of is dit ons
Twee skouers wat jou lank sal dra
Twee ore luister wanneer jy iets vra
Twee hande waar op ek jou altyd dra
En vir nou of is dit ons twee
Soos pa en kind
En Kaap en wind
En Adam sonder Eva
Soos ek en jy
En jou by my
Twee warm arms om jou vas te hou
Twee donker oë om meer te staar na jou
Twee lippe om aan joune vas te klou
En vir nou of is dit ons
Twee warm arms om jou vas te hou
Twee donker oë om meer te staar na jou
Twee lippe om aan joune vas te klou
En vir nou of is dit ons
Twee skouers wat jou lank sal dra
Twee ore luister wanneer jy iets vra
Twee hande waar op ek jou altyd dra
En vir nou of is dit ons twee
Ja vir nou of is dit ons twee
Ja vir nou of is dit ons twee

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar