In my letsels lê my groei 'N Galery vol fotos maar ek bloei Tussen wapens lê my vrees Kan die wêreld my gedagtes lees? Is dit die einde ek gee nie op nie dis my begin ek gee in Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor dit breek Maar as my oë dalk lig vang gee ek alles Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles Ek is disseldons op die wind Warrelwinde ruk my rond Vat my hand my voete raak skaars grond In die warboel raak ek stil Ek is broos en niemand hoor my gil nie Is dit die einde ek gee nie op nie dis my begin ek gee in Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor ek breek Maar as my oë dalk lig vang deel ek alles Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles Ek is disseldons op die wind Ek is disseldons op die wind Ek is disseldons op die wind Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor ek breek Maar as my oë dalk lig vang deel ek alles Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor ek breek Maar as my oë dalk lig vang deel ek alles Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles Ek is disseldons op die wind