Kishore Kumar Hits

Ampie - Saamstaan şarkı sözleri

Sanatçı: Ampie

albüm: Niks En Niemand


Ons staan vir n nasie, die kyk in jou oë
Die krag van n leier, ons kan nie verloor
Ons kan nie verloor
Want mag le nie regtig by wie dit net eis,
Die storiea van onse voorvaders sal wys,
Sal alles wys.
Saamstaan,
Deur dik en deur dun,
Want 2 is mos beter as 1.
Die antwoord is alles wat ons al reeds weet
Die waarheid van rugby, sal ons nooit vergeet.
Wie kan ons helde van gister onthou?
Trane wat rol oor jou land groen en goud,
Die groen en goud.
Saamstaan,
Deur dik en deur dun,
Want 2 is mos beter as 1.
Die antwoord is alles wat ons al reeds weet
Die waarheid van rugby, sal ons nooit vergeet.
Want n man bly n man, om net te aanvaar gaan nie werk nie.
En hy sal alles gee, vir jou en my vir ons 2.
Saamstaan,
Deur dik en deur dun,
Want 2 is mos beter as 1.
Die antwoord is alles wat ons al reeds weet
Die waarheid van rugby, sal ons nooit vergeet.
Die antwoord is alles wat ons al reeds weet
Die waarheid van rugby, sal ons nooit vergeet.
Sal ons nooit vergeet.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar