Aah aah Aah aah Sy dra net animal fur, 'N Prada bril 'n Calvin Klein for her Sy rol met die nuwe iPad, Diesel jeans, sy's baie werd Sy date 'n aktuaris wat ophou praat Tot sy klaar is Sy skryf met 'n Montblane pen Vegas het sy reeds verken Aah aah Sy's nie by nie Aah aah Nie vir my nie Aah aah Kan my nie kry nie Aah aah Ek soek 'n Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Ry trein 'n rook sein Wat ver in die lug verdwyn 'N Meisie wat my hart laat klop En met haar oë dit weer laat stop 'N Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Aah aah Aah oe aah ao Aah aah Aah oe aah ao Sy dra 'n John Deere hoed Werk op die plaas in haar ou gumboots Sy ry in 'n groot geel trok Skape, beeste agterop Sondae is sy moeg gewerk Kry weer krag by die ou klipkerk Dans as dit reën op haar ou sinkdak Want dit bring weer hoop as dit moeilik raak Aah aah Sy is myne Aah aah So verleidelik Aah aah Laat ek verduidelik Aah aah Ek soek 'n ... Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Ry trein 'n rook sein Wat ver in die lug verdwyn 'N Meisie wat my hart laat klop En met haar oë dit weer laat stop 'N Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Instrument(Aah aah x 4) Op 'n ou grondpad het my kar gaan staan En om die draai kom 'n geel trok aan Sy trap die rem ek hoor die brieke kraak So deur die stof kom 'n engel aan Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Ry trein 'n rook sein Wat ver in die lug verdwyn 'N Meisie wat my hart laat klop En met haar oë dit weer laat stop 'N Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein (Aah aah) Sy's my lewe (Aah aah) Ek's so tevrede (Aah aah) Met goeie rede (Aah aah) Sy's my lewe! Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Ry trein 'n rook sein Wat ver in die lug verdwyn 'N Meisie wat my hart laat klop En met haar oë dit weer laat stop 'N Plain Jane hart klein Wat bly op 'n plaas op Matjiesfontein Aah aah Aah oe aah ao Aah aah Aah oe aah ao Aah aah Aah oe aah ao