Kishore Kumar Hits

Ampie - Jou Mond şarkı sözleri

Sanatçı: Ampie

albüm: Geheim


Dis n mond wat praat
Vol van hoog veraat
Dis soos n duisand pilistyne
Wat jou mond verlaat
Ek vertsaan nie
Ek probeer, maar ek verstaan nie
Ek wil jou liefde wen
Ek wil jou hart leer ken
Maar die weermag van jou woorde het my vas gepen
Ek probeer
Maar jy lewe in n wereld van seer
What het van jou hart geword
So naby aan die hemel
Maar jy hou my so naby die grond
Jou lippe het n lem geword
Jou woorde soos n wapen
Niks maak my so seer soos
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha aha
So sit n wag voor
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha
Niks maak my so seer soos
Jou mond
Jy laat jou mond ontplof
Soos n hart wat klop
Jou woorde suifer deur my aare
Soos jy dit uit skop
Ek verstaan nie
Jy weet nie meer
Whats liefde nie
Ek wil jou liefde wen
Ek wil jou hart leer ken
Maar die weermag van jou woorde het my vas gepen
Ek probeer
Maar jy lewe in n wereld van seer
What het van jou hart geword
So naby aan die hemel
Maar jy hou my so naby die grond
Jou lippe het n lem geword
Jou woorde soos n wapen
Niks maak my so seer soos
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha aha
So sit n wag voor
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha
Niks maak my so seer soos
Jou mond
En jou woorde los my woordeloos vir nou
Dis die mure wat jou mond tussen ons behou
En dis die duister wat die lig wat ons toe vou
Om ons toe vou
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha aha
So sit n wag voor
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha
Niks maak my so seer soos
Jou mond
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha aha
So sit n wag voor
Jou mond aha jou mond aha jou mond aha
Niks maak my so seer soos
Jou mond

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar