Kishore Kumar Hits

Ampie - Breindood..! şarkı sözleri

Sanatçı: Ampie

albüm: Breindood..!


Ek voel breindood
Werk vir my daaglikse brood
Ek sal my siel verkoop
Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot
En waar was jy ek wil Plett toe ry
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk
Ag siestog
Jislaaikit maar dis nou nice
Ja Nee Sommer net-net
Don't think twice
Net nou by 'n holjol
Stamp hom vinnig propvol
Molly in my mond
En ek's Awol op die roll call
Die sonbrandroom in my oë
Ruik soos Malibu en coke
En dit lyk asof ek droom
En dit klink asof ek joke
Ek is onderstebo
Gebore dink ek
Regte tyd
Op die verkeerde plek
Ek voel breindood
Werk vir my daaglikse brood
Ek sal my siel verkoop
Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot
En waar was jy, ek wil Plett toe ry
So dom soos grond, vanaand slaap ons in die tronk
Geen blaf
Lyf stok styf
Soos 'n fancy foksterriër
Drink net Perrier
Raak net al hoe scarier
The more the merrier
Less is less
Dankie
Bless
Anti-vibes
Anti-stress
Ek Drink nie meer nie
Hey sure ook nie minder nie
Rehab is vir quitters
En my Pa het nie bang kinders nie
Soos King Kolisi
Hugo bel die polisie
Kom pull-in
Vir 'n oop mond soen en ń Gin
Ek voel breindood
Werk vir my daaglikse brood
Ek sal my siel verkoop
Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot
En waar was jy ek wil Plett toe ry
So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk
Oooh Ohhh Oooh
Dis ń aand wat ons nie gaan onthou nie
Die ente is op en ons kap ń rolley
Wie se idee was die
Die son kom op en ons staan nog hier
Drink nie meer nie drink ook nie minder nie
Nee Ey Ey
Ek voel breindood
Werk vir my daaglikse brood
Ek sal my siel verkoop
Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot
En waar was jy, ek wil Plett toe ry
So dom soos grond, vanaand slaap ons in die tronk
En waar was jy, ek wil Plett toe ry
So dom soos grond, vanaand slaap ons in die tronk

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar