Ek kon nie glo toe jy Deur my vingers val Ek moes Maar die prys betaal Tyd speel nie altyd saam nie Nou is die plek langs jou Vir altyd gevul Ek wens Daar was geen verskil Tussen nou en daai tyd Dit breek my hart om te staan en kyk As daar trane oor jou wange spoel Ek wil dit anderste laat lyk Jou beter laat voel EK WIL JOU VAT EN BY MY HOU VEILIG TOEVOU IN MY ARMS WAAR DIT WARM IS EN JOU NET WEER LAAT GLIMLAG WANT JY VERDIEN SOVEEL BETER ELKE METER SAL EK LOOP VIR JOU EN NOOIT WIL VERKOOP DAT JY KAN SIEN EK BLY ALTYD HOOP Het jy ook gedink Hoe dit nou sou wees As jy Al ons stories lees Tyd laat baie verander Maar ek is altyd hier As jy wil praat Eks hier Al is dit laat Sal ek nogsteeds wil luister Dit breek my hart om te staan en kyk As daar trane oor jou wange spoel Ek wil dit anderste laat lyk Jou beter laat voel EK WIL JOU VAT EN BY MY HOU VEILIG TOEVOU IN MY ARMS WAAR DIT WARM IS EN JOU NET WEER LAAT GLIMLAG WANT JY VERDIEN SOVEEL BETER ELKE METER SAL EK LOOP VIR JOU EN NOOIT WIL VERKOOP DAT JY KAN SIEN EK BLY ALTYD HOOP