Hierdie plek langs my is leeg En ek moet nou aanbeweeg Maar ek sal jou nooit vergeet nie Jy kan dit weet Al die tye saam met jou Sal ek altyd kan onthou Dit was 'n eer om jou te kon ken En dit neer te pen Al die trane wat ek huil Word gevang deur jou terwyl Jy al die merke af kom vee Jy's hier met elke tree Al kan ek nie verstaan Hoekom jy moes gaan Sal ek weet jy rus nou saggies in Sy hand Hy het jou kom haal En ek weet ek sal Weer jou glimlag sien En jou weer vas kan hou Ek weet Jy't na 'n beter plek gegaan Jy't al die mense aangeraak En dit die moeite werd gemaak Om saam met jou 'n pad te kon stap Jy het diep getrap Al die trane wat ek huil Word gevang deur jou terwyl Jy al die merke af kom vee Jy's hier met elke tree Al kan ek nie verstaan Hoekom jy moes gaan Sal ek weet jy rus nou saggies in Sy hand Hy het jou kom haal En ek weet ek sal Weer jou glimlag sien En jou weer vas kan hou Jy't na 'n beter plek gegaan Al kan ek nie verstaan Hoekom jy moes gaan Sal ek weet jy rus nou saggies in Sy hand Hy het jou kom haal En ek weet ek sal Weer jou glimlag sien En jou weer vas kan hou Al kan ek nie verstaan Hoekom jy moes gaan Sal ek weet jy rus nou saggies in Sy hand Hy het jou kom haal En ek weet ek sal Weer jou glimlag sien En jou weer vas kan hou Jy't na 'n beter plek gegaan Jy't na 'n beter plek gegaan