Jare is verby Sal ons mekaar langs die pad weer kry Die soektog moet begin en ons moet dit oorwin Soos gou Soos nou Ons sal aanvaar Dink alles in ons lewe is altyd daar, maar dis nie iets wat ek moet he Dis in my lewe gele Die keer Ek waardeer Ek wil jou wys vandag Wat dit is om saam te lag En jou geheime uit te deel Mekaar se hart te steel Om te se wat jy voel Te probeer verstaan wat jy bedoel Ek sien die vlam Wat weer begin brand Ek sien jou beste kant Ek kyk met 'n ander oog Hou vas die liefdesboog Om jou weer te skiet Dit kos niks die liefde is verniet Kom ons gaan terug na die begin toe Ek wil dit stop Kom ons vergeet daarvan en hou net op Want dis 'n nuwe seisoen Ons gaan dit die keer reg wil doen Soos nou Begin gou My oe gaan nou oop Ek wil net saam jou die pad tot die einde loop Ek sal jou op my hande dra En luister as jy vra En probeer Elke keer Ek wil jou wys vandag Wat dit is om saam te lag En jou geheime uit te deel Mekaar se hart te steel Om te se wat jy voel Te probeer verstaan wat jy bedoel Ek sien die vlam Wat weer begin brand Ek sien jou beste kant Ek kyk met 'n ander oog Hou vas die liefdesboog Om jou weer te skiet Dit kos niks die liefde is verniet Kom ons gaan terug na die begin toe Jare is verby Sal ons mekaar langs die pad weer kry Ek wil jou wys vandag Wat dit is om saam te lag En jou geheime uit te deel Mekaar se hart te steel Om te se wat jy voel Te probeer verstaan wat jy bedoel Ek sien die vlam Wat weer begin brand Ek sien jou beste kant Ek kyk met 'n ander oog Hou vas die liefdesboog Om jou weer te skiet Dit kos niks die liefde is verniet Kom ons gaan terug na die begin toe Einde