Ek dink van Maandag af wat gaan ons Doen die naweek Sien so uit daarna Wonder wie en waar Kan die week net vinger verby gaan Wens ek kan nou al ry Dat al die dae net klaar kry Uiteindelik is dit vrydag hier Dis wat ek wil he Wat ek wil he VANNAND KAN ONS GAAN EN ALMAL SAAMVAT EN DIE HELE DORP ROOI GAAN VERF ONS WEET ONS KAN ONS SAL DIT ONTHOU EN SORG DAT NIEMAND ONS AAND BEDERF NAWEEK IS HIER VERGEET VAN ALLES SKUIF DI WEG ... ONS GENIET DIE TYD WANT ONS DOEN DIT MIN GENOEG JA DIS N FEIT Nou weer vroeg opstaan ek wens ek kan langer le Ek bly heeltyd vaak Wil net aan die slaap raak Die verkeer is mal ek tel die ure af Dit werk op my senuwees Wil net by die huis wees Uiteindelik is dit vrydag hier Dis wat ek wil he Wat ek wil he VANNAND KAN ONS GAAN EN ALMAL SAAMVAT EN DIE HELE DORP ROOI GAAN VERF ONS WEET ONS KAN ONS SAL DIT ONTHOU EN SORG DAT NIEMAND ONS AAND BEDERF NAWEEK IS HIER VERGEET VAN ALLES SKUIF DI WEG ... ONS GENIET DIE TYD WANT ONS DOEN DIT MIN GENOEG JA DIS N FEIT