Kishore Kumar Hits

Franja Du Plessis - In Twee Geskeur şarkı sözleri

Sanatçı: Franja Du Plessis

albüm: My Verhaal


Hoe kon ek dink dit was eg
Ek het geweet dis te goed om waar te wees
Maar alles wat ek voel is weg
Ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees
HOE SAL EK OOIT KAN WEET HOE JY VOEL
WANT JYT MY HART GEBREUK
EK IS IN TWEE GESKEUR
MET TRANE VLAK HIER IN MY OE
EK SAL HIER UIT LEER
WANT ALLES WAT ONS WAS IS NOU VERBY
EN EK HET SEER WANT EK HET MY HART OP JOU VERLOOR
EK WIL NET NET LOOP EN VERDWYN
DAT EK ONTSLAE RAAK VAN DIE PYN
Hoe kon jy my so verraai
Dieselfde belofte aan al die ander gemaak
Want alles het om jou gedraai
Nie eens die aand onder die sterre maak vir jou meer saak
HOE SAL EK OOIT KAN WEET HOE JY VOEL
WANT JYT MY HART GEBREUK
EK IS IN TWEE GESKEUR
MET TRANE VLAK HIER IN MY OE
EK SAL HIER UIT LEER
WANT ALLES WAT ONS WAS IS NOU VERBY
EN EK HET SEER WANT EK HET MY HART OP JOU VERLOOR
EK WIL LOOP EN NET VERDWYN
DAT EK ONTSLAE RAAK VAN DIE PYN
Hoe sal ek jou weer in die oe kan kyk
As als anders lyk
Tussen ona vandag
Ek het vertrou
Dat ons liefde sal hou veraltyd
Maar daai muur is gebou
HOE SAL EK OOIT KAN WEET HOE JY VOEL
WANT JYT MY HART GEBREUK
EK IS IN TWEE GESKEUR
MET TRANE VLAK HIER IN MY OE
EK SAL HIER UIT LEER
WANT ALLES WAT ONS WAS IS NOU VERBY
EN EK HET SEER WANT EK HET MY HART OP JOU VERLOOR
EK WIL LOOP EN NET VERDWYN
DAT EK ONTSLAE RAAK VAN DIE PYN

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar